Suidkerk Winkel

Die Negosie winkel is ‘n inisiatief van die gemeente om fondse in te samel. Goeie kwaliteit artikels word geskenk wat dan weer verkoop word teen belaglike lae pryse. Die winkel is daagliks oop vanaf 08h00 – 13h00.

Verskeie artikel word verkoop: Klere, Huisware, meubels, “bric-a-brac”. Kom snuffel gerus. Nir navrae skakel vir Elsa Sadie gedurende kantoor ure 021 903 3095.