Erediens
Vind hier die video vir ons erediens
Luister na ons Podcast
Die Woord van die Here
Besoek Ons
Langverwachtpad, Kuilsrivier, 7579

Meer oor Suidkerk

Delimiter

Suidkerk bestaan reeds van 1964 in Kuilsrivier gemeenskap.

Ons beskryf ons self as Pelgrims gemeente. Reisigers wat op reis is in die wêreld. Ons reis intensioneel deur uit te reik na mede reisigers met gasvryheid, geestelike, fisiese en emosionele versorging.

Ons glo ook dat elkeen ‘n gawe het wat ontwikkel kan word om tot diens van die koninkryk te wees.

Ons glo ons moet ook ‘n tuiste skep vir moeë reisigers sodat hulle weer kan herlaai en toegerus word om weer Jesus se goeie nuus te versprei.

Nuus
Vir die Jeug

Wie is ons

Ons Visie
Suid rus gelowiges toe om hul gawes uit te leef en die Evangelie te verkondig
01.
Suid se waardes
Liefde, Dankbaar, Gehoorsaam, Toegewyd, Integriteit, Verantwoordelik, Omgee, Respek
02.
Ons Missie
Brei God se Koningkryk uit deur Sy woord en die Evangelie te verkondig aan gered en ongeredde mense. Suid familie sal dit doen in liefde en met toegewydheid in ‘n gees van omgee, versorging en dankbaarheid
03.
Meer Oor Suidkerk
Image module

Ons is hier om ons
gemeentelede te help

Delimiter

Ons skep ook graag ‘n veilige ruimte vir bejaardes, vroue en kinders. Ten diepste weet ons dat elke kind van God ‘n gawe ontvang het en ons wil meehelp in die ontwikkeling daarvan sodat God se evangelie van goeie nuus gehoor word.

Hulp Area
Testimonial by Matt. 11: 28-29
"Na die gebed gesels Jesus toe verder met die mense: “My Vader het My gevra om al hierdie dinge op die aarde te kom doen. Hy het ook vir My alles gegee wat Ek nodig het om dit wel te kan doen. Ek en my Vader het geen geheime vir mekaar nie. Ons ken mekaar deur en deur. Niemand ken Ons soos Ons mekaar ken nie. Wil julle die Vader so leer ken? Ek kan julle aan hom voorstel." "Daarom wil Ek julle uitnooi: Voel julle moeg vir hierdie lewe? Knak julle knieë onder al die probleme en verantwoordelikhede wat julle moet dra? Het julle godsdiens leeg geword sodat dit julle geestelike dors nie meer les nie? Kom dan na My toe! Ja, kom wy jou lewe aan My toe. By My sal jy weer die sin van die lewe ontdek." “Kom luister na wat Ek vir jou oor jou lewe wil leer. Ek sal jou leer dat geluk nie is om heeltyd net vir jouself te leef nie. Jy sal ontdek wat dit beteken om nog vir ander mense tyd en liefde oor te hê."
Matt. 11: 28-29

Nuutste preke en gebeure

Meer Videos

August 2026

MO
TU
WE
TH
FR
SA
SU
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
Events for August

1st

No Events
Events for August

2nd

No Events
Events for August

3rd

No Events
Events for August

4th

No Events
Events for August

5th

No Events
Events for August

6th

No Events
Events for August

7th

No Events
Events for August

8th

No Events
Events for August

9th

No Events
Events for August

10th

No Events
Events for August

11th

No Events
Events for August

12th

No Events
Events for August

13th

No Events
Events for August

14th

No Events
Events for August

15th

No Events
Events for August

16th

No Events
Events for August

17th

No Events
Events for August

18th

No Events
Events for August

19th

No Events
Events for August

20th

No Events
Events for August

21st

No Events
Events for August

22nd

No Events
Events for August

23rd

No Events
Events for August

24th

No Events
Events for August

25th

No Events
Events for August

26th

No Events
Events for August

27th

No Events
Events for August

28th

No Events
Events for August

29th

No Events
Events for August

30th

No Events
Events for August

31st

No Events

Suidkerk Nuus

Delimiter