Welkom By die Jeug en Familie area

Kuilsrivier-Suid se Jeugbedieningsplan sien as volg daaruit: Lees gerus meer in ons omvattende dokumente – Mylpaal bediening – wat, deur op tab te click, afgelaai kan word

Mylpaal Bediening
Suidkerk Jeug
  • Kleuterkerk – 3-6 jariges – 9:00 – 10:00 Sondae
  • Kinderkerk – 9:00 – 10:30 Sondae
  • Gr 11 Belydenis klas 17:00

Kategese – Graad 1 – 7

  • Byeenkomste is elke Sondag gedurende die kwartaal,  uitgesonderd lang naweke.
  • Gr 1 -7 Tydens erediens 09:00 – 10:15
  • Dus tydens die oggenddiens. Ouers word aangemoedig om alle kinders by die tuin hek aan Dennestraat kant te besorg en weer by die tuinhek om 10:15 te kom haal.
  • Verversings in Cup of Life, ons Koffiekroeg is beskikbaar na die erediens. Kom kuier gerus saam met ander ouers en bou so kosbare verhoudings.
  • Inskrywingsgelde is R250 vir die 24 kontaksessies in 2024.
  • Dit sluit video materiaal, boeke en ander uitgawes in om kategese aan te bied.

Gr 8 – 10 Na erediens 10:30 – 11:30

  • Let asb daarop dat na deeglike oorweging en gesprekke met ouers en tieners het gemeente bestuur besluit om die volgende veranderinge aan Kategese byeenkomste vir Graad 8 – 10 aan te bring.
  • Kategese program word losgemaak van die aanddiens.
  • Gefasiliteerde ontmoeting met mede gelowiges – saamkuier voor en na die diens..
  • Alle lidmate is welkom om dit te kom bywoon veral ook Tieners.
  • Kategese wat fokus op Geloofsvorming | Dissipelskap skuif na Sondag oggend tydgleuf om 10 :30. Dit akkomodeer die toenemende getal tieners wat in koshuise tuisgaan buite Kuilsrivier.
Image module

Artikels vir jongmense

Teken Prente

Vir ouers of mentors wat meer wil, weet besoek gerus Dink Jeug se webbladsye wat omvattende materiaal beskikbaar maak vir Jeug en hul ouers.

Kix Kinders
Kinder Bediening
Tiener Bediening
Jong Volwassenes
Huis Geloof