Suidkerk Nuus

Kry die nuus weekliks

Wil jy graag weeklik op datum gehou word oor:

  • Weeknuus
  • Erediens skakels
  • Belangrike kennisgewing

Hierdie groep is slegs vir inligting:

  • Net admins kan boodskappe plaas
  • Terugkommunikasie is afgeskakel

Hoe om aan te sluit:

  • Klik op die skakel hieronder
  • Dit sal in WhatsApp oopmaak
  • Druk “Join” / “Sluit aan”
  • Die groep sal outomaties op jou foon verskyn

Kliek op link:  https://chat.whatsapp.com/C4bG4C5kl8LLIPVR8Ph5JR

Indien jy hulp nodig het, vra gerus iemand om jou te help

Volg ons op Facebook & Instagram: https://www.facebook.com/suidkerk

Algemene Nuus