Gawebediening

Profesie
  • So spreek die Here
  • Gebed
  • Aanbidding
Evangelisasie
  • Dissipelskap
  • Daaglikse reis in die voetspore van Jesus Geloofsgroei
Lering
  • Bemagtiging
  • Deur kursusse gesprekke en aanlyn
Herderskap
  • Geestelike Fisiese versorging
  • Barmhartig
  • Berading – Pastorale bediening
Missionaal
  • Op reis met evangelie van hoop oor grense
  • Gemeenskapsuitreik : Kuilsrivier | Eersterivier | Sarepta
  • Wêrelduitreik – Suid-Afrika (Rietbron) en verder
Dissipelskap
  • Vroue
  • Manne
  • Bybelskool | Bybelstudie
  • Bejaardes
  • Jong Volwassenes
  • Ons glo kerk se bestaan is gebou op gesonde verhoudings met God en mekaar 
  • Ons glo in spanne
  • Ons kies 4 deelnemers per span (Kan individue of gesinne wees)
  • Elke span het ‘n mentor

Belange groepe

Ons sê Today God Is First.

Manne en Vroue TGIF

Aanvanklik is die geleentheid gebruik om mense se getuienisse aan te bied en sodoende te hoor wat Jesus in hulle lewens gedoen het en hoe hulle lewensveranderende ervarings gehad het en het met Jesus as redder en verlosser.  Met tyd het die groep ‘n kerngroepie geword waarin ons nog steeds ons harte met mekaar deel en van Jesus leer

  • Manne T-Gif
    Johan Groenewald
    Sel: 084 049 1122
    Vrydagoggende 05:00  – Cup of Life
  • Vroue T-Gif
    Mathilda Du Pisanie
    Sel: 084 403 4361
    Woensdagoggende 05:30
  • Hadassa Vroue
    Suzette van der Merwe
    Sel: 082 845 6622
    Tye word aangekondig 
  • Vroue Van God
    Anissa de Vos
    Sel: 084 581 6342
    Sondae 17:00
Image module

Mentor van ‘n Connect-groep

TAAK : Leef Jesus se liefde
  • Sorg vir vier gesinne of lidmate 
  • Bou verhouding deur kontak
    • Belwerk : Skakel lidmate ten minste 1 maal per maand
    • Besoek 4 gesinne –  Digitaal indien moontlik in persoon (wenslik)
    • Bemiddel Kommunikasie
    • Bid vir lidmate
    • Bemiddel gawe bediening
    • Bring of neem hulpbronne (offers vir koninkryk)
  • Gee terugvoer