Lokaal Verhurings

Alle fasiliteite is te huur vir gebruik deur die gemeenskap.

Kontak: bespreek@suidkerk.org.za / 061 522 9632

  • Die Saal – Groot lokaal – Kan 400 persone sittend akkommodeer of 150 mense om tafels (geskik vir troue, onthaal, groter  verjaarsdagfunksies en gemeenskapbyeenkomste)
  • Die Konferensie  – medium grootte lokaal – kan 40 mense akkommodeer.
  • Die Stalle – Buite onderdak area met toegang na die tuin vir informele funksies soos verjaardae met  speelarea vir kinders
  • Raadsaal –  lokaal met groot TV) – 15 persone (geskik vir vergaderings, kursus aanbiedings)

Kontak Maritza Nel by bespreek@suidkerk.org.za vir beskikbaarheid en pryse

 

Image module