Suidkerk se Winterhoop projek is sinoniem met rooi komberse. Hierdie jaar deel ons weer n 500+ rooi komberse uit en ons fokus 2026 veral om vir kinders 'n rooi kombers te bring. Die kombers is tekenend van God se onvoorwaardelike liefde in Jesus Christus. Bring saam met ons Hoop vir kinders !