Wat is Kuilsrivier-Suid Connect groepe? Registreer nou by: https://forms.gle/W4JuvHXx1q1jtSMo6 of as jy deel wil word maar het hulp nodig: https://forms.gle/LPRNFwNV6hUFkTHt9 Waar kom die idee vandaan? Kuilsrivier Suid het vanaf November 2018 aktief
Augustus is Barmhartigheidsmaand
God se genademense Uit die moderatuur lewer Nelis Janse van Rensburg die volgende bydrae: “Augustusmaand is die maand waarin ons herinner word aan Jesus se verwagting dat ons heeljaar barmhartig
Kom ons bid saam
Bid vir … siekes in die hospitaal Ferdie de Jager Jeanette Oosthuizen Rina Holloway Alle dagpasiënte en dié wat gereeld behandeling ontvang siekes tuis Denise Venter Freddie de Jager Juanita
NUUS UIT DIE KANTOOR
14 Augustus 2021 Koninkrykstyd Erediens 08:50 Ds Jannie du Plessis Lofprysing en Aanbidding in erediensruimte begin 08:50 Kleuterkerk tydens diens 09:00 Kidz Connect10:30 Teenz Connect17:00 Belydenis klas